-
1 Konings 6:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Die twee deure was van dennehout, en hy het gerubs, palmbome en blomme daarop uitgekerf en dit met goud oorgetrek. Hy het die gerubs en die palmbome met goud bedek.
-