1 Konings 6:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 en in die 11de jaar, in die maand Bul* (dit wil sê die agtste maand), was die huis tot in die fynste besonderhede en volgens die plan voltooi.+ Hy het dus sewe jaar daaraan gebou. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:38 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1811, 1924
38 en in die 11de jaar, in die maand Bul* (dit wil sê die agtste maand), was die huis tot in die fynste besonderhede en volgens die plan voltooi.+ Hy het dus sewe jaar daaraan gebou.