1 Konings 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit alles, van die fondament af tot by die boonste laag stene, en alles buitekant tot by die groot voorhof,+ was van duur klippe+ gemaak wat volgens die regte grootte gekap en aan alle kante met klipsae gesaag is.
9 Dit alles, van die fondament af tot by die boonste laag stene, en alles buitekant tot by die groot voorhof,+ was van duur klippe+ gemaak wat volgens die regte grootte gekap en aan alle kante met klipsae gesaag is.