-
1 Konings 7:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 En hy het twee kopstukke van koper gegiet om bo-op die pilare te sit. Die een kopstuk was vyf el hoog, en die ander kopstuk was vyf el hoog.
-