1 Konings 8:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nooit uit die stamme van Israel ’n stad gekies waarin ’n huis gebou moet word waar my naam geëer sou word nie.+ Maar ek het Dawid gekies om oor my volk Israel te wees.’
16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nooit uit die stamme van Israel ’n stad gekies waarin ’n huis gebou moet word waar my naam geëer sou word nie.+ Maar ek het Dawid gekies om oor my volk Israel te wees.’