1 Konings 8:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 mag u dan vanuit die hemel hoor. Vergewe dan die sonde van u volk Israel en bring hulle terug na die land wat u aan hulle voorvaders gegee het.+
34 mag u dan vanuit die hemel hoor. Vergewe dan die sonde van u volk Israel en bring hulle terug na die land wat u aan hulle voorvaders gegee het.+