1 Konings 8:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 mag u dan vanuit die hemel luister en die sonde vergewe van u knegte, u volk Israel. Leer hulle+ wat die goeie weg is wat hulle moet volg, en laat dit asseblief reën op u land+ wat u aan u volk as ’n erfdeel gegee het.
36 mag u dan vanuit die hemel luister en die sonde vergewe van u knegte, u volk Israel. Leer hulle+ wat die goeie weg is wat hulle moet volg, en laat dit asseblief reën op u land+ wat u aan u volk as ’n erfdeel gegee het.