43 mag u luister vanuit die hemel, u woonplek.+ En mag u alles doen wat die uitlander u vra, sodat al die volke van die aarde u naam kan ken en u kan vrees,+ net soos u volk Israel, en sodat hulle kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.