1 Konings 8:53 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 53 Want u het hulle afgesonder as u erfdeel uit al die volke van die aarde,+ net soos u deur middel van u kneg Moses gesê het toe u ons voorvaders uit Egipte uitgelei het, o Soewereine Heer Jehovah.”
53 Want u het hulle afgesonder as u erfdeel uit al die volke van die aarde,+ net soos u deur middel van u kneg Moses gesê het toe u ons voorvaders uit Egipte uitgelei het, o Soewereine Heer Jehovah.”