1 Konings 9:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 sowel as al Salomo se voorraadstede, die stede vir die strydwaens+ en die stede vir die perderuiters. Salomo het al die bouwerk voltooi wat hy in Jerusalem, in die Liʹbanon en in die hele land waaroor hy regeer het, wou doen.
19 sowel as al Salomo se voorraadstede, die stede vir die strydwaens+ en die stede vir die perderuiters. Salomo het al die bouwerk voltooi wat hy in Jerusalem, in die Liʹbanon en in die hele land waaroor hy regeer het, wou doen.