1 Konings 9:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 – dit wil sê die nakomelinge van hierdie volke wat in die land oorgebly het en wat die Israeliete nie kon vernietig nie – hulle is deur Salomo opgeroep om vir hom as slawe te werk, tot vandag toe.+
21 – dit wil sê die nakomelinge van hierdie volke wat in die land oorgebly het en wat die Israeliete nie kon vernietig nie – hulle is deur Salomo opgeroep om vir hom as slawe te werk, tot vandag toe.+