1 Konings 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die koningin van Skeba het gehoor van Salomo se roem, wat die naam van Jehovah verheerlik het,+ en daarom het sy gegaan om hom met moeilike vrae* te toets.+ 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:1 Die Wagtoring,1999/7/1, bl. 30 Ontwaak!,1994/4/22, bl. 25
10 Die koningin van Skeba het gehoor van Salomo se roem, wat die naam van Jehovah verheerlik het,+ en daarom het sy gegaan om hom met moeilike vrae* te toets.+