1 Konings 10:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Sy het in Jerusalem aangekom met ’n groot groep dienaars+ en met kamele wat balsemolie+ en baie goud en edelstene dra. Sy het na Salomo toe gegaan en hom gevra oor alles wat sy wou weet. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:2 Die Wagtoring,1999/7/1, bl. 30 Ontwaak!,1994/4/22, bl. 25
2 Sy het in Jerusalem aangekom met ’n groot groep dienaars+ en met kamele wat balsemolie+ en baie goud en edelstene dra. Sy het na Salomo toe gegaan en hom gevra oor alles wat sy wou weet.