1 Konings 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het sy vir die koning 120 talente* goud en baie balsemolie+ en edelstene+ gegee. Nooit weer is daar soveel balsemolie gebring as wat die koningin van Skeba vir koning Salomo gegee het nie. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:10 Die Wagtoring,2008/11/1, bl. 221999/11/1, bl. 201999/7/1, bl. 30-31 Ontwaak!,1992/12/22, bl. 3
10 Toe het sy vir die koning 120 talente* goud en baie balsemolie+ en edelstene+ gegee. Nooit weer is daar soveel balsemolie gebring as wat die koningin van Skeba vir koning Salomo gegee het nie.