1 Konings 10:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Daar was ses trappe na die troon toe, en die troon het ’n ronde dakkie gehad. En daar was armleunings aan albei kante van die sitplek, en twee leeus+ het langs die armleunings gestaan.
19 Daar was ses trappe na die troon toe, en die troon het ’n ronde dakkie gehad. En daar was armleunings aan albei kante van die sitplek, en twee leeus+ het langs die armleunings gestaan.