1 Konings 10:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Elke strydwa wat uit Egipte ingevoer is, het 600 silwerstukke gekos, en ’n perd het 150 gekos. En hulle het die strydwaens en die perde uitgevoer na al die konings van die Hetiete+ en die konings van Sirië. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:29 Ontwaak!,2010/11, bl. 16
29 Elke strydwa wat uit Egipte ingevoer is, het 600 silwerstukke gekos, en ’n perd het 150 gekos. En hulle het die strydwaens en die perde uitgevoer na al die konings van die Hetiete+ en die konings van Sirië.