1 Konings 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Op Salomo se oudag+ het sy vrouens sy hart beïnvloed* om ander gode te volg,+ en hy het Jehovah sy God nie met sy hele hart gedien soos sy pa, Dawid, nie. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:4 Die Wagtoring,2005/7/1, bl. 29
4 Op Salomo se oudag+ het sy vrouens sy hart beïnvloed* om ander gode te volg,+ en hy het Jehovah sy God nie met sy hele hart gedien soos sy pa, Dawid, nie.