1 Konings 11:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het hy vir Jeroʹbeam gesê: “Neem vir jou tien stukke, want dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek skeur die koninkryk uit die hand van Salomo, en ek sal vir jou tien stamme gee.+
31 Toe het hy vir Jeroʹbeam gesê: “Neem vir jou tien stukke, want dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek skeur die koninkryk uit die hand van Salomo, en ek sal vir jou tien stamme gee.+