1 Konings 11:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Toe het Salomo gesterf,* en hy is begrawe in die Stad van Dawid, sy pa. En sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek koning geword. 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:43 Die Wagtoring,2005/7/15, bl. 31
43 Toe het Salomo gesterf,* en hy is begrawe in die Stad van Dawid, sy pa. En sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek koning geword.