1 Konings 12:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die koning het nie na die volk geluister nie, want Jehovah het dinge so laat verloop.+ Dit was sodat die woorde vervul kon word wat Jehovah deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet, vir Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gesê het.
15 Die koning het nie na die volk geluister nie, want Jehovah het dinge so laat verloop.+ Dit was sodat die woorde vervul kon word wat Jehovah deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet, vir Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gesê het.