1 Konings 16:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe hy koning word, het hy onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het nie een van sy familielede* of vriende gespaar wat manlik* was nie.
11 Toe hy koning word, het hy onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het nie een van sy familielede* of vriende gespaar wat manlik* was nie.