1 Konings 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dit was die gevolg van al die sondes wat Baäsa en sy seun Ela gepleeg het en al die sondes wat hulle Israel laat pleeg het deur Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee met hulle waardelose afgode.+
13 Dit was die gevolg van al die sondes wat Baäsa en sy seun Ela gepleeg het en al die sondes wat hulle Israel laat pleeg het deur Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee met hulle waardelose afgode.+