12 Sy het toe gesê: “So waar as wat Jehovah u God lewe, ek het geen brood nie, net ’n hand vol meel in die groot kruik en ’n bietjie olie in die klein kruik.+ Nou maak ek ’n paar stukke hout bymekaar, en dan sal ek huis toe gaan en vir my en my seun iets maak. Nadat ons geëet het, sal ons sterf.”