-
1 Konings 18:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Daarna het hulle die jong bul geneem wat vir hulle gegee is, dit gereedgemaak en van die oggend tot die middag die naam van Baäl bly aanroep en gesê: “O Baäl, antwoord ons!” Maar daar was geen stem nie, en niemand het geantwoord nie.+ Hulle het heeltyd rondgespring om die altaar wat hulle gemaak het.
-