36 Omtrent die tyd van die aandgraanoffer+ het die profeet Eliʹa na die altaar toe gegaan en gesê: “O Jehovah, die God van Abraham,+ Isak+ en Israel, laat dit vandag bekend word dat u God in Israel is en dat ek u kneg is en dat ek deur u woord al hierdie dinge gedoen het.+