14 Hy het geantwoord: “Ek het Jehovah, die God van die leërmagte, baie ywerig gedien. Die Israeliete het u verbond verbreek,+ hulle het u altare afgebreek en hulle het u profete met die swaard doodgemaak, en ek is die enigste een wat oorgebly het. Nou wil hulle my doodmaak.”+