1 Konings 20:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ben-Hadad het toe hierdie boodskap aan hom gestuur: “Mag die gode my swaar straf* as daar genoeg stof in Samariʹa oorbly om vir elkeen van die manne wat my volg, ’n hand vol te gee!”
10 Ben-Hadad het toe hierdie boodskap aan hom gestuur: “Mag die gode my swaar straf* as daar genoeg stof in Samariʹa oorbly om vir elkeen van die manne wat my volg, ’n hand vol te gee!”