1 Konings 20:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar ’n profeet het na koning Agab+ van Israel gegaan en gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Het jy hierdie groot skare gesien? Ek gee hulle vandag in jou hand, en dan sal jy weet dat ek Jehovah is.’”+
13 Maar ’n profeet het na koning Agab+ van Israel gegaan en gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Het jy hierdie groot skare gesien? Ek gee hulle vandag in jou hand, en dan sal jy weet dat ek Jehovah is.’”+