1 Konings 20:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle het in die middel van die dag uit die stad uitgegaan terwyl Ben-Hadad en die 32 konings wat hom gehelp het, hulle in die tente* dronk gedrink het.
16 Hulle het in die middel van die dag uit die stad uitgegaan terwyl Ben-Hadad en die 32 konings wat hom gehelp het, hulle in die tente* dronk gedrink het.