1 Konings 20:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Later het die profeet+ na die koning van Israel toe gegaan en vir hom gesê: “Gaan versterk u leërmag en dink goed na oor wat u gaan doen,+ want aan die begin van volgende jaar* sal die koning van Sirië u aanval.”+
22 Later het die profeet+ na die koning van Israel toe gegaan en vir hom gesê: “Gaan versterk u leërmag en dink goed na oor wat u gaan doen,+ want aan die begin van volgende jaar* sal die koning van Sirië u aanval.”+