1 Konings 20:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 En die res het na Afek+ gevlug en in die stad ingegaan. Maar die muur het op 27 000 van die manne wat oorgebly het, geval. Ben-Hadad het ook gevlug en in die stad ingegaan, en hy het in ’n binnekamer weggekruip.
30 En die res het na Afek+ gevlug en in die stad ingegaan. Maar die muur het op 27 000 van die manne wat oorgebly het, geval. Ben-Hadad het ook gevlug en in die stad ingegaan, en hy het in ’n binnekamer weggekruip.