1 Konings 20:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het sy knegte vir hom gesê: “Ons het gehoor dat die konings van die huis van Israel genadig is.* Laat ons saklinne om ons heupe en toue om ons koppe vasmaak en na die koning van Israel uitgaan. Miskien sal hy u lewe* spaar.”+
31 Toe het sy knegte vir hom gesê: “Ons het gehoor dat die konings van die huis van Israel genadig is.* Laat ons saklinne om ons heupe en toue om ons koppe vasmaak en na die koning van Israel uitgaan. Miskien sal hy u lewe* spaar.”+