1 Konings 21:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En ek sal jou huis maak soos die huis van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, en soos die huis van Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, want jy het my baie kwaad gemaak en jy het Israel laat sondig.’
22 En ek sal jou huis maak soos die huis van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, en soos die huis van Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, want jy het my baie kwaad gemaak en jy het Israel laat sondig.’