-
1 Konings 21:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne gedra. En hy het begin vas en in saklinne gaan lê en ook terneergedruk rondgeloop.
-