1 Konings 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Julle weet dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort. En tog doen ons niks om dit van die koning van Sirië terug te vat nie.”
3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Julle weet dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort. En tog doen ons niks om dit van die koning van Sirië terug te vat nie.”