8 Die koning van Israel het vir Joʹsafat gesê: “Daar is nog een man deur wie ons Jehovah se leiding kan vra,+ maar ek haat hom,+ want hy profeteer nooit goeie dinge oor my nie, net slegte dinge.+ Sy naam is Migaʹja, die seun van Jimla.” Maar Joʹsafat het gesê: “Die koning moenie so sê nie.”