1 Konings 22:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hy het geantwoord: ‘Ek sal gaan en ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal suksesvol wees. Gaan doen dit.’
22 Hy het geantwoord: ‘Ek sal gaan en ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal suksesvol wees. Gaan doen dit.’