1 Konings 22:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Maar ’n man het ’n pyl afgeskiet en die koning van Israel toevallig* raak geskiet tussen twee dele van sy pantser.* Die koning het toe vir sy strydwadrywer gesê: “Draai om en neem my uit die geveg,* want ek is ernstig gewond.”+
34 Maar ’n man het ’n pyl afgeskiet en die koning van Israel toevallig* raak geskiet tussen twee dele van sy pantser.* Die koning het toe vir sy strydwadrywer gesê: “Draai om en neem my uit die geveg,* want ek is ernstig gewond.”+