2 Konings 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die koning van Assiʹrië het mense uit Babilon, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwaʹim+ geneem en hulle in die plek van die Israeliete in die stede van Samariʹa laat woon. Hulle het Samariʹa in besit geneem en in die stede daar gewoon. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:24 Die Wagtoring,1988/2/15, bl. 27
24 Die koning van Assiʹrië het mense uit Babilon, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwaʹim+ geneem en hulle in die plek van die Israeliete in die stede van Samariʹa laat woon. Hulle het Samariʹa in besit geneem en in die stede daar gewoon.