2 Konings 17:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe Jehovah ’n verbond met hulle gemaak het,+ het hy hulle hierdie bevel gegee: “Julle mag nie ander gode vrees nie, en julle mag nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+
35 Toe Jehovah ’n verbond met hulle gemaak het,+ het hy hulle hierdie bevel gegee: “Julle mag nie ander gode vrees nie, en julle mag nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+