2 Konings 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ná drie jaar het hulle dit ingeneem.+ Dit was in die sesde jaar van Hiskiʹa (dit wil sê die negende jaar van koning Hoseʹa van Israel) dat Samariʹa ingeneem is.
10 Ná drie jaar het hulle dit ingeneem.+ Dit was in die sesde jaar van Hiskiʹa (dit wil sê die negende jaar van koning Hoseʹa van Israel) dat Samariʹa ingeneem is.