2 Konings 18:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op daardie tyd het Hiskiʹa die deure van die tempel+ van Jehovah en die deurposte wat koning Hiskiʹa van Juda self oorgetrek* het,+ afgehaal* en dit aan die koning van Assiʹrië gegee.
16 Op daardie tyd het Hiskiʹa die deure van die tempel+ van Jehovah en die deurposte wat koning Hiskiʹa van Juda self oorgetrek* het,+ afgehaal* en dit aan die koning van Assiʹrië gegee.