2 Konings 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 en Jesaja het vir hulle gesê: “Gaan sê vir julle heer: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het nie, die woorde waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my belaster het nie.+
6 en Jesaja het vir hulle gesê: “Gaan sê vir julle heer: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het nie, die woorde waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my belaster het nie.+