2 Konings 19:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hiskiʹa het die briewe by die boodskappers geneem en dit gelees. Hiskiʹa het toe na die huis van Jehovah gegaan en dit voor Jehovah uitgesprei.+
14 Hiskiʹa het die briewe by die boodskappers geneem en dit gelees. Hiskiʹa het toe na die huis van Jehovah gegaan en dit voor Jehovah uitgesprei.+