2 Konings 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En hulle het hulle gode in die vuur gegooi, want hulle was nie gode nie.+ Hulle was die werk van mensehande+ – hout en klip. Dit is waarom hulle hulle kon vernietig.
18 En hulle het hulle gode in die vuur gegooi, want hulle was nie gode nie.+ Hulle was die werk van mensehande+ – hout en klip. Dit is waarom hulle hulle kon vernietig.