2 Konings 19:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou gebed in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië+ gehoor.+
20 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou gebed in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië+ gehoor.+