23 Deur middel van jou boodskappers+ het jy Jehovah uitgetart+ en gesê:
‘Met my baie strydwaens
sal ek teen hoë berge opry,
teen die mees afgeleë dele van die Liʹbanon-berge.
Ek sal sy hoë sederbome afkap, sy beste jenewerbome.
Ek sal sy verste skuilplekke, sy digste woude, binnedring.