2 Konings 20:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 In daardie dae het Hiskiʹa dodelik siek geword.+ Die profeet Jesaja, die seun van Amos, het vir hom gaan sê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Gee instruksies aan jou huisgesin, want jy gaan sterf. Jy sal nie gesond word nie.’”+
20 In daardie dae het Hiskiʹa dodelik siek geword.+ Die profeet Jesaja, die seun van Amos, het vir hom gaan sê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Gee instruksies aan jou huisgesin, want jy gaan sterf. Jy sal nie gesond word nie.’”+