2 Konings 20:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Gaan terug en sê vir Hiskiʹa, die leier van my volk: ‘Dít is wat Jehovah, die God van jou voorvader Dawid, sê: “Ek het jou gebed gehoor. Ek het jou trane gesien.+ En ek gaan jou gesond maak.+ Op die derde dag sal jy na die huis van Jehovah gaan.+
5 “Gaan terug en sê vir Hiskiʹa, die leier van my volk: ‘Dít is wat Jehovah, die God van jou voorvader Dawid, sê: “Ek het jou gebed gehoor. Ek het jou trane gesien.+ En ek gaan jou gesond maak.+ Op die derde dag sal jy na die huis van Jehovah gaan.+