2 Konings 20:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 ‘Die tyd kom wanneer alles in jou paleis en alles wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, na Babilon weggedra sal word.+ Daar sal niks oorbly nie,’ sê Jehovah.
17 ‘Die tyd kom wanneer alles in jou paleis en alles wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, na Babilon weggedra sal word.+ Daar sal niks oorbly nie,’ sê Jehovah.